Kapitalisme

Kapitalisme is ‘n ekonomiese sisteem waar individue vrylik besluit wat hulle wil vervaardig en wie hulle wil voorsien. Siende dat beide partye moet instem is dit ‘n sisteem wat bepaal dat jy in die behoeftes van ander voorsien voordat jy beloon word vir jou werk.

Kapitalisme staan teenoor sosialisme en kommunisme.

Bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui