Francis Schaeffer

Kyk ook:

Francis August Schaeffer (30 Januarie 1912 – 15 Mei 1984) was ‘n Amerikaanse evangeliese teoloog, filosoof en Presbiteriaanse pastoor. Hy was behoudend.

Aanhalings

We are not building God’s kingdom. He is building His kingdom, and we are praying for the privilege of being involved.

Ons bou nie aan God se koninkryk nie. Hy bou Sy koninkryk, en ons bid vir die voorreg om betrokke te wees.

*****

Francis Schaeffer was once asked the question, “What would you do if you met a really modern man on a train and you just had an hour to talk to him about the gospel?” He replied, “I’ve said over and over, I would spend 45-50 minutes on the negative, to really show him his dilemma – that he is morally dead – then I’d take 10-15 minutes to preach the Gospel. I believe that much of our evangelistic and personal work today is not clear simply because we are too anxious to get to the answer without having a man realize the real cause of his sickness, which is true moral guilt (and not just psychological guilt feelings) in the presence of God.”

Francis Schaeffer is eenkeer die vraag gevra: “Wat sou jy doen as jy ’n werklik moderne man op ’n trein ontmoet en jy het net ’n uur om met hom oor die evangelie te praat?” Hy het geantwoord: “Ek het al oor en oor gesê ek sou 45-50 minute aan die negatiewe spandeer, om hom werklik sy dilemma te wys – dat hy moreel dood is. Dan sou ek 10-15 minute neem om die Evangelie te verkondig. Ek glo dat baie van ons evangelisasie- en persoonlike werk vandag nie duidelik is nie, bloot omdat ons te angstig is om by die antwoord uit te kom sonder dat ’n man die werklike oorsaak van sy siekte besef, wat ware morele skuldgevoelens (en nie net sielkundige skuldgevoelens nie) in die teenwoordigheid van God is.”

Kyk ook:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui