Woolworths Pride veldtog 2023

Elke jaar word LGBTQIA+ in Juniemaand gevier onder die titel “Pride month”. Dit word gevier om die 1969 Stonewall-opstand in Manhattan te vereer.

Woolworths het hierdie jaar ook hulle winkels gevul met produkte met reënboogkleure. Daarvoor het hulle erg onder kritiek deurgeloop.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui