Wit bevoorregting

Wit bevoorregting (Engels=”white privilege”) is die idee dat blankes oor die algemeen beter daaraan toe is as ander rasse bloot omdat hulle op alle fasette in die samelewing bevoordeel word vanweë hulle wit vel.

Volgens Wikipedia is wit bevoorregting die gemeenskapsvoorreg wat wit mense bo nie-wit mense in sommige samelewings bevoordeel, veral as hulle andersins onder dieselfde sosiale, politieke of ekonomiese omstandighede verkeer.

Hierdie argument word bloot gevoer vanuit statistiese data. Met ander woorde, omdat daar volgens statistiese data duidelik ’n ekonomiese verskil is tussen swart en wit beteken dit dat wittes ’n onregverdige voordeel beleef. Dit neem hoegenaamd nie die feit aan dat daar in baie westerse/europese lande regstellende aksie is, wat spesifiek swartmense bevoordeel nie.

Kyk ook

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui