Wetenskaplike metode

Die definisie van wetenskap word gegee deur:

’n Wetenskaplike metode is gebaseer op die insameling van data deur waarneming en eksperimentering.

Evolusie wetenskaplik bewys

Volgens hierdie definisie kan evolusie nie wetenskaplik bewys word nie, want dit kan nie waargeneem word nie.

Kyk ook

God wetenskaplik bewys

‘n Mens kan ook nie God wetenskaplik bewys nie, maar daar is ’n baie baie goeie argument vir intelligente ontwerp.

Kyk ook

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui