Verenigende Gereformeerde Kerk

Die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) van Suid-Afrika het onstaan toe lede van die NG Sendingkerk (NGSK, kleurlingkerk) en lede van die NG Kerk van Afrika (NGKA) (swartkerk) verenig het in 1994.

Tydens hierdie vereniging is die Belydenis van Belhar as vierde geloofsbelydenis aanvaar. Hierdie geloofsbelydenis is in 1982 deur Dirkie Smit geskryf.

Vandag staan hulle beter in Engels bekend as die United Reformed Church of South Africa (URCSA). Hulle webblad kan gevind word by www.urcsa.net.

Kyk ook

2 thoughts on “Verenigende Gereformeerde Kerk”

  1. Die kerk se naam is Verenigende Gereformeerde Kerk, nie die “Verenigde” GK nie. Dit is ’n naam wat nie maklik op die tong lê nie, maar daar is tog ’n duidelike bedoeling daarmee. Dit is nl. dat dit nie ’n afgehandelde saak is nie, maar dat die proses moet voortduur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui