Q-bron

Omdat die drie Sinoptiese Evangelies, Matteus, Markus en Lukas, so eerders is spekuleer sommige dat al drie die skrywers hiervan, van dieselfde dokument gebruik gemaak het, maar dit dit intussen verlore geraak het. Geleerdes noem hierdie verlore bron “Q”, kort vir Quelle, ’n Duitse woord wat “bron” beteken.

Daar is egter geen bewyse dat so ’n dokument bestaan het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui