1 thought on “Pride-maand”

  1. Mens moet miskien ook ‘n bietjie kyk na wie die LGBT saak in die begin deurgedruk het. Name soos Adorno, Horkheimer, Marcuse ens. kom op. Die ouens van die ‘Frankfurter Schule’. En dan is daar nog Lukasz .. of Markus Hirschfeld. Eintlik maar Neomarxisme as ‘filosofiese’ beweging. ‘n Kombinasie van Marx en Freud. Die voorbereiding gaan baie lank en dit het verband gehou met die ‘nuwe eliet’ tydens die ‘Weimar Republiek’ se jare.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui