Kosmologiese argument

*******

Die kosmologiese argument is die argument dat alle dinge in die wêreld deur iets anders geskep of ontstaan het. Synde daar ‘n heelal is eerder as niks nie, impliseer dat die kosmos sy oorsprong buite homself moes vind.

Kyk

1 thought on “Kosmologiese argument”

  1. Soos die ArcelorMittal Suid-Afrika ”CEO’s” van 2010 tot 2023, is die NG Kerk, AGS Kerk en AL die kerke in die 🌏🌎🌍, onder die invloed van ‘n HEKSE-GEES met ”waarseêry”, selfs onder geklank van die ”Logos” vanuit die Bybel. Glo hul dit? NEE. Want hul kán nie die suiwer waarheid meer glo nie. want GOD het aan hul ‘n leuengees gestuur. Ek haal ondergenoemde Skrif aan, sonder om eens te verduidelik, of ‘n kognitief-logiese beredenering te lewer, want selfs DíT sal hul SKEEF interpreteer met hul voortdurende kleuterprediking en onbelyde harte. Dit is duidelik die GEES het hul al lánkal verlaat, en hul wìs dit nie eens. Sedert Desember 2015. Hul ”belyning” is 100% met VLEESLIKE mens…dan meen hul, hul woorde is belyn 100% met ‘n GEESTELIKE MENS? Hul glo hul eie ”leuen 🧠”.

    Synde dit die ”PRIDE” maand is, en veral groot gevier word met 🌈🏳 vlae in die VSA, moontlik sal die DOODS🏴 by ”ArcelorMittal Suid-Afrika ‘CEO’s’ van 2010 tot 2023, NG Kerk, AGS Kerk en AL die kerke in die 🌏🌎🌍” , ook gewapper word? Spreek die WARE WOORD van GOD nie dat oordeel eerste in Sy Huis sal plaasvind nie? Laat ”PRIDE se DOODS🏴” hoog gevier word in dié maand, want hul het wat Christus se Bloed gesuiwer het, gelykgestel aan satan. My woorde en eposse en ”Risk Concerns ” aan bovermelde was onder Bloed van Christus on the HéLP, maar hul het dit gelykgestel aan ”satan se pikswart teerpad hart”.[=”1Samuel 6:19… omdat hulle die ark van die HERE bekyk het…”: wat GOD skoonmaak, laat geen mens spreek of toon dit is onsuiwer nie, want só mens praat vanuit die duiwel se tong (Sagaria 3)]:

    1. COVID-19, soortgelyk aan ”Co-Video with 19-trumpet-looking-arms, like an octopus’, trying to infect clean blood”.
    2. ”Are you trying to infect me ‘Mr. Trump-virus with your Mr. Obama-friends’? The MERCY seat NO MAN can sit on, Mr. ‘NG KERK-TRUMPET’ at ArcelorMittal with your ‘Mary-Worshipping-🖤’. I am NOT crazy, KPMG, PWC, DELOITTES…”.

    Filistyne en die Ark
    1Samuel 5:1 En die Filistyne het die ark van God geneem en dit van Ebenhaéser af na Asdod gebring.
    1Samuel 5:2 Daarop het die Filistyne die ark van God geneem en dit in die huis van Dagon gebring en dit langs Dagon neergesit.
    1Samuel 5:3 Toe die Asdodiete vroeg die volgende môre daarheen gaan, sien hulle Dagon lê met sy gesig op die grond voor die ark van die HERE. En hulle het Dagon geneem en hom weer op sy plek gesit.
    1Samuel 5:4 Maar toe hulle die volgende môre vroeg opstaan, sien hulle Dagon lê met sy gesig op die grond voor die ark van die HERE; maar die hoof van Dagon en sy twee handpalms lê afgebreek op die drumpel: net Dagon se lyf het aan hom oorgebly.
    1Samuel 5:5 Daarom trap die priesters van Dagon en almal wat in die huis van Dagon ingaan, tot vandag toe nie op die drumpel van Dagon in Asdod nie.
    1Samuel 5:6 Maar die hand van die HERE was swaar op die Asdodiete, en Hy het hulle verskrik en hulle getref met geswelle, Asdod en sy grondgebied.
    1Samuel 5:7 Toe die manne van Asdod sien dat dit so gaan, sê hulle: Die ark van die God van Israel mag nie by ons bly nie, want sy hand druk swaar op ons en op ons god Dagon.
    1Samuel 5:8 Daarom het hulle al die vorste van die Filistyne by hulle byeen laat kom en gevra: Wat moet ons met die ark van die God van Israel doen? En dié het gesê: Laat die ark van die God van Israel oorgaan na Gat toe. Daarop het hulle die ark van die God van Israel oorgebring.
    1Samuel 5:9 En nadat hulle dit oorgebring het, was die hand van die HERE teen die stad met ‘n baie groot verwarring, en Hy het die mense van die stad getref, van die kleinste tot die grootste, sodat geswelle aan hulle uitgebreek het.
    1Samuel 5:10 Daarop stuur hulle die ark van God na Ekron. Maar toe die ark van God in Ekron kom, het die Ekroniete geskreeu en gesê: Hulle het die ark van die God van Israel na my toe oorgebring om my en my volk dood te maak.
    1Samuel 5:11 Daarom het hulle al die vorste van die Filistyne byeen laat kom en gesê: Stuur die ark van die God van Israel weg, dat dit na sy plek kan teruggaan en my en my volk nie doodmaak nie. Want daar het’n dodelike verwarring in die hele stad gekom: die hand van God was daar baie swaar.
    1Samuel 5:12 En die mense wat nie gesterf het nie, is met geswelle getref, sodat die hulpgeroep van die stad na die hemel opgeklim het.
    Die Ark keer terug na Israel
    1Samuel 6:1 En toe die ark van die HERE sewe maande lank in die land van die Filistyne was,
    1Samuel 6:2 het die Filistyne die priesters en die waarsêers geroep en gesê: Wat moet ons met die ark van die HERE doen? Gee ons te kenne waarmee ons dit na sy plek kan wegstuur.
    1Samuel 6:3 En hulle sê: As julle die ark van die God van Israel wegstuur, stuur dit dan nie leeg weg nie, maar gee Hom ten volle ‘n skuldoffer terug; dan sal julle gesond word, en dit sal julle bekend word waarom sy hand nie van julle wyk nie.
    1Samuel 6:4 Toe vra hulle: Wat is die skuldoffer wat ons Hom moet teruggee? En hulle sê: Volgens die getal van die vorste van die Filistyne: vyf goue geswelle en vyf goue muise, want dit is een plaag oor hulle almal en oor julle vorste.
    1Samuel 6:5 Maak dan beelde van julle geswelle en beelde van julle muise wat die land verniel, en gee eer aan die God van Israel; miskien sal Hy sy hand ligter maak oor julle en julle gode en julle land.
    1Samuel 6:6 Waarom tog sal julle jul hart verhard soos die Egiptenaars en Farao hulle hart verhard het? Het hulle hul nie losgelaat om weg te trek toe Hy hulle sy mag laat voel het nie?
    1Samuel 6:7 Neem dan nou wat nodig is en maak ‘n nuwe wa; ook twee melkkoeie waar geen juk op gekom het nie; span dan die koeie in voor die wa en keer hulle kalwers agter hulle weg huis toe.
    1Samuel 6:8 Neem dan die ark van die HERE en sit dit op die wa, en die goue voorwerpe wat julle Hom as skuldoffer teruggee, moet julle in ‘n kissie langsaan neerlê; stuur dit dan weg om heen te gaan.
    1Samuel 6:9 En let op: As dit in die rigting van sy eie gebied na Bet-Semes opgaan, dan het Hy ons hierdie groot onheil aangedoen; maar so nie, dan weet ons dat sy hand ons nie getref het nie: dit het toevallig oor ons gekom.
    1Samuel 6:10 Die manne doen toe so: hulle het twee melkkoeie geneem en dié voor die wa gespan en hulle kalwers by die huis agtergehou.
    1Samuel 6:11 En hulle het die ark van die HERE op die wa gesit en die kissie met die goue muise en die beelde van hulle geswelle.
    1Samuel 6:12 En die koeie het reguit padlangs geloop in die rigting van Bet-Semes; hulle het op die een grootpad aldeur geloop en bulk sonder om regs of links uit te draai, terwyl die vorste van die Filistyne agter hulle aan gaan tot by die grens van Bet-Semes.
    1Samuel 6:13 En die mense van Bet-Semes was juis besig om die koringoes af te sny in die laagte. Toe hulle dan hul oë opslaan en die ark gewaar, was hulle bly om dit te sien.
    1Samuel 6:14 En die wa het by die land van Josua van Bet-Semes gekom en daar gaan staan; daar was ‘n groot klip, en hulle het die hout van die wa gekloof en die koeie as ‘n brandoffer aan die HERE geoffer.
    1Samuel 6:15 En die Leviete het die ark van die HERE afgehaal met die kissie wat daarby was, waar die goue voorwerpe in was, en op die groot klip neergesit; en die manne van Bet-Semes het dieselfde dag aan die HERE brandoffers geoffer en slagoffers geslag.
    1Samuel 6:16 En toe die vyf vorste van die Filistyne dit sien, het hulle dieselfde dag teruggegaan na Ekron.
    1Samuel 6:17 En dit is die goue geswelle wat die Filistyne as ‘n skuldoffer aan die HERE teruggegee het: vir Asdod een, vir Gasa een, vir Askelon een, vir Gat een, vir Ekron een.
    1Samuel 6:18 En die goue muise was volgens die getal van al die stede van die Filistyne wat aan die vyf vorste behoort het, van die versterkte stede sowel as van die onbemuurde dorpe. En die groot klip waar hulle die ark van die HERE op neergesit het, is tot vandag toe getuie op die stuk land van Josua, van Bet-Semes.
    1Samuel 6:19 En Hy het onder die mense van Bet-Semes ‘n slagting aangerig; Hy het naamlik onder die volk sewentig man en vyftig duisend man gedood, omdat hulle die ark van die HERE bekyk het; en die volk het getreur, omdat die HERE ‘n groot slagting onder die volk aangerig het.
    1Samuel 6:20 Toe sê die manne van Bet-Semes: Wie kan diens doen voor die aangesig van die HERE, hierdie heilige God? En na wie toe sal Hy optrek van ons af?
    1Samuel 6:21 Daarom het hulle boodskappers gestuur na die inwoners van Kirjat-Jeárim om te sê: Die Filistyne het die ark van die HERE teruggebring; kom af, bring dit op na julle toe.
    Levitikus 11:19 en die groot sprinkaanvoël, die reier volgens sy soorte, die hoep hoep en die vlermuis.
    Levitikus11:29 En die volgende is vir julle onrein onder die ongediertes wat op die aarde wemel: die mol en die muis en die akkedis volgens sy soorte,
    Deuteronium 14:18 en die groot-sprinkaanvoël en die reier na sy soorte, en die hoep-hoep en die vlermuis.
    Jesaja_2:20 In dié dag sal die mens sy silwerafgode en sy goue afgode wat hy vir hom gemaak het om voor neer te buig, weggooi vir die molle en die vlermuise;
    Jesaja_66:17 Die wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine, terwyl hulle die een nadoen wat in die middel staan; wat varkvleis eet en verfoeisels en muise—almal saam sal hulle tot niet raak, spreek die HERE
    Handelinge 16:16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, kom ‘n slavin met ‘n waarsêende gees ons teë, wat vir haar eienaars deur waarsêery groot wins ingebring het.
    Handelinge 16:17 Sy het Paulus en ons gevolg en geskreeu en gesê: Hierdie manne is dienaars van God, die Allerhoogste, en hulle verkondig aan julle die weg van verlossing.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui