Historiese Jesus

Kyk ook:

In liberale kringe word die historiese Jesus in kontras geplaas met die verkondigde Christus.

Die historiese Jesus word gesien as:

  • Bloot ’n mens
  • Waarskynlik buite die eg verwek
  • Wysheidsleraar
  • Sy genesings moet simbolies gesien word

In kontras daarmee was die verkondigde Christus:

  • Deel van die drie-eenheid
  • Maagdelik verwek
  • Hy het wonderwerke gedoen
  • Hy het opgestaan uit die dood
  • Hy het opgevaar na die hemel

Kyk ook

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui