George Ellis

George Ellis is ’n Suid-Afrikaanse kosmoloog en die medeskrywer van die boek The Large Scale Structure of Space-Time (saam met Stephen Hawking). In hierdie boek maak hulle ’n merkwaardige erkentenis:

“Maar ons is nie in staat om kosmologiese modelle te maak sonder ’n mengsel van ideologie nie. In die vroegste kosmologieë het die mens homself in ’n heersende posisie in die middelpunt van die heelal geplaas. Sedert die tyd van Kopernikus is ons geleidelik gedemoveer na ’n medium grootte planeet wat rondom ’n mediumgrootte ster op die buitenste rand van ’n redelik gemiddelde sterrestelsel, wat self net een van ’n plaaslike groep van sterrestelsels is. Ons is inderdaad nou so demokratiese dat ons nie sou beweer dat ons posisie in die ruimte op enige manier spesiaal onderskei word nie. Ons sal, na aanleiding van Bondi (1960), hierdie veronderstelling die Koperniese beginsel noem.” [Uit Our galaxy is the centre of the universe, ‘quantized’ redshifts show]

Vir meer oor die Koperniese beginsel, kyk Koperniese beginsel.

Dus, hulle aanvaar dat die aarde nie in (of naby) die middel van die heelal is nie, om weg te beweeg van die idee dat die aarde ’n spesiale plek in die heelal het en daarom ’n aanduiding is dat daar ’n Skepper is.

Kyk ook

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui