TheBook.co.za (Gerard & Alida de Vos)

Gerard en Alida de Vos is die outeurs van die boek, Understanding the Bible, Science and Evolution. Om dit te verkry, gaan na www.thebook.co.za.

Tans is daar ’n baie verkorte weergawe in Afrikaans geskryf (104 bladsye), omdat matriekleerlinge in die vak Lewenswetenskappe soveel onwaarhede moet aanvaar. Op die oomblik is die verkorte weergawe gratis beskikbaar by die volgende skakel: Lewenswetenskappe: Wetenskap, Evolusie en Mites (6 MB)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui