Ons geloof bedreig?

Die vier middelbladsye van LIG gaan voortaan elke keer noodsaaklike toerusting vir lidmate en gemeentes bevat. Hierdie keer publiseer ons ‘n stuk oor die sogenaamde Nuwe Hervorming – “Ons geloof bedreig?” – wat goedgekeur is deur die Algemene Sinodale Kommissie as die NG Kerk se standpunt oor dié omstrede beweging, asook ‘n toewydingsliturgie. Die liturgie sluit aan by die verbintenis van die Algemene Sinode van 2002 aan die Here, die land en die eenheid van die kerk. Dit kan met groot vrug tydens dienste gebruik word.

24 April 2003

Kyk Die NG Kerk se standpunt oor die “Nuwe Hervorming”.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui