NG Gemeente Blanco se standpunt oor SGV

Kyk ook:

NG Gemeente Blanco is teen die Algemene Sinode se besluit van 2015. Hulle sê onder andere:

Ons uitgangspunt is dat die menswaardigheid en gelykheid van alle mense as skepsels van God vir ons die basis vorm van hoe ons familie in God se huishouding kan wees. Daar is egter vir ons ’n grens wat ons nie kan oorsteek nie. In al die tekste in die Woord oor selfdegeslagverhoudings is daar ’n negatiewe veronderstelling. Selfs met ’n kultuur-historiese lees daarvan kan ons nie by ’n punt kom om die uitleef van selfdegeslagverhoudings goed te praat nie.

Kliek HIER om hulle standpunt te lees.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui