Wie is Lisa Diamond?

Kyk ook:

Dr. Lisa Diamond is ’n selferkende lesbiër en een van die mees gerespekteerde lede van APA (American Psychological Association). Sy sê dat LGBT aktiviste moet ophou om die mite te promoveer dat jy so gebore word en dat jy nie kan verander nie. In haar woorde:

“The battle to disprove “born that way and can’t change” is now over. The public needs to hear this.”

Kyk ook

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui