LGBTQIA, BLM en CCCP

Die Noord-Wes Universiteit LGBTIQA+ Transformasie Assossiasie is hierdie jaar tydens die Feather Awards SA benoem tot die beste LGBTIQ + studentebeweging. Hulle embleem was ’n vuis in die reënboog kleure.

LGBTQIA = Lesbian, Gay, Bisexual, Transgender, Queer, Intersexual, Asexual

Die ooreenkoms met ander vuissimbole is interessant:

BLM = Black Lives Matter

CCCP = Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР)

Ek dink nie dit is nodig om enigiets meer te sê nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui