Wie is Daniel Wallace?

Daniel Wallace is ’n Amerikaanse professor in New Testament Studies aan die Dallas Theological Seminary. Hy is ook die stigter en uitvoerende direkteur van die Centre for the Study of New Testament Manuscripts, met die doel om alle bekende Griekse manuskripte van die Nuwe Testament via digitale foto’s te digitaliseer.

Hy is behoudend. Wanneer hy na die aantal manuskripbewyse vir die Bybel verwys, praat hy van “an embarrassment of riches”. Met ander woorde, die bewyse is so oorvloedig dat dit die Bybel se teenstaanders laat skaam kry.

Hier volg ’n paar van sy videos op Youtube:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui