‘Dominee bestook ons met e-posse, WhatsApps’: NG Kerk vra hofbevel

Kyk ook:

Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.

*******

‘Dominee bestook ons met e-posse, WhatsApps’: NG Kerk vra hofbevel | Rapport

Johan Eybers

Rapport

Sondag, 15 November 2026

’n Bitter geskil tussen ’n dominee van Bethulie en die NG Kerk se leierskorps het nou so uitgekring dat die voorsitter van die Vrystaatse sinode die afgelope week ’n beskermingsbevel in die landdroshof in Kroonstad aangevra het.

Ds. Rheinier Nel word daarvan beskuldig dat hy die leierskorps van die kerk maande lank met e-posse en WhatsApp-boodskappe bestook het en hulle sonder enige gronde van bedrog beskuldig het.

Nel ontken op sy beurt ten sterkste dat sy boodskappe op teistering neerkom.

Die geskil tussen die partye spruit uit die NG Kerk se besluit om Nel van sy predikantsbevoegdheid te stroop.

{Lees verder op Netwerk24}

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui