Op 1 Januarie 2022 het 43 gemeentes van die Reformed Church of Amerika (RCA) geskeur om die Alliance of Reformed Churches (ARC) te vorm. Die rede vir die skeuring was onder andere oor teologiese verskille soos die aanvaarding van selfdegeslagverhoudings en die bevestiging van LGBTQIA-mense in die amp.
Artikels
- Joint Statement on Freedom Day: Solidarity, Truth, Unity, and the Call to Repentance and Justice (27 Apr 2026)