Vermiste skakels

Kyk ook:

Die artikel Creationists are ‘liars’ (?) deur Tas Walker is ’n uitstekende artikel wat demonstreer hoe geoloog Donald Prothero die probleem van vermiste skakels ontduik.

Een aanvalsmeganisme is om skeppingsleerders leuenaars te noem.

Die tweede argument is dat die diere op die punt van die takke van die evolusieboom nog leef, maar die gemeenskaplike voorouer (die mik van die twee takke) nie meer leef nie. Om dit beter te illustreer, die volgende voorbeeld: Mense en ape (punte van die takke) het ’n gemeenskaplike voorouer gehad (mik van die twee takke): die ape en die mense leef vandag nog terwyl die voorouer uitgesterf het. Dit maak sin, maar sê absoluut niks nie: Dit sê ons nog niks oor hoe daardie voorouer gelyk het nie. Niemand weet egter nie. As niemand weet nie, hoe weet ons dat daar wel ’n gemeenskaplike voorouer was? Dit is duidelik dat daar nie bewyse vir evolusie is nie, maar dat daar aanvaar word dat evolusie waar is.

Vir meer oor vermiste skakels, kyk:

Is die skepping-evolusie kwessie belangrik?

Die volgende is ’n aanhaling uit Losing faith: how secular scholarship affects scholars:

Finally, because I became dissatisfied with all the conventional answers, I decided that I couldn’t believe in a God who was in any way intervening in this world, given the state of things. So that’s why I ended up losing my faith.’ “…this demonstrates that evolution is not a side issue for the Christian faith. It demonstrates how easily an unscientific, naturalistic philosophy masquerading as science trumps the clear biblical teaching of Scripture when a person does not have an understanding of the biblical worldview.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui