Nico Koopman

Nico Norman Koopman (1961–) was sedert 2001 aan die teologiese fakulteit op Stellenbosch verbonde waar hy hoofsaaklik Christelike etiek doseer het. Hy was dekaan van dié fakulteit toe hy in 2016 ’n vise-rektor van die Universiteit Stellenbosch geword het.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui