Wie is Nabeel Qureshi?

Kyk ook:

Nabeel Qureshi is ’n voorheen Moslem. Sy ouers is van Pakistan en het hulle in Amerika gevestig. Nabeel se pad tot bekering het begin toe hy David Wood ontmoet het. Hy het ook, soos baie ander Moslem bekeerdes, drome begin kry wat bygedra het tot sy pad na bekering.

Hy is die skrywer van die boek Seeking Allah, Finding Jesus.

Op 16 September 2017 is hy oorlede aan kanker. Hier is ’n paar videos oor sy laaste woorde: Last words en David Wood.

Hier is meer oor hom:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui