Moderne Jesus vs Bybelse Jesus

Kyk ook:

Moderne Jesus vs Bybelse Jesus

Moderne Jesus Bybelse Jesus
Preek slegs oor liefde Verkondig God se geregtigheid
Gee jou gesondheid en rykdom Gee verlossing, hoop, vrede en vreugde
Sê nooit iets negatiefs nie Waarsku teen sonde, oordeel en hel
Geliefd en aanvaar deur die wêreld Gehaat en verag deur die wêreld
Dien jou wil, nie God se wil nie Verhef God die Vader se wil
Haat dit om jou of ander aanstoot te gee Beledig die wêreld met die waarheid

1 thought on “Moderne Jesus vs Bybelse Jesus”

  1. Jesus sou presies dieselfde eer aan sy Vader betoon het as 2000 jaar gelede

    Hy sou die Skynheiligheid van geleerdes,geopenbaar het.

    Die wêreld sou stelselmatig bitter kwaad vir hom geword en hom ook in ons tye vermoor het.
    Omdat ware aanbidding herstel is en omdat die Skrifte nou heeltemal verstaanbaar is vir diegene wat God gehoorsaam en omdat ware Christene presies weet waar hulle in die stroom van tyd is,het ons nie nodig om Jesus met die fisiese oog te sien nie.

    Ons sien Jesus met die geestes oog ,onder andere deur die oë van Stephanus wat met klippe doodgegooi is,net nadat hy Jesus aan die Regterhand van God sien staan het.Ons sien Jesus ook deur die oë van Daniël se visioen,asook deur die visioene van Openbaring

    Jesus is nou n magtige Koning en binnekort gaan hy die mense gemeenskap reinig.
    God het gesê hy gaan die mens baie skaars maak

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui