Eunug

’n Eunug is ’n gekastreerde man, gewoonlik een wat vroeg genoeg gekastreer is sodat dit aansienlike hormonale gevolge sou hê. Die term word gewoonlik gebruik vir mans wat gekastreer is sodat hulle spesifieke sosiale funksies kon verrig, soos wat histories in baie gemeenskappe algemeen was.

Bybel

Die Bybel verwys op ’n paar plekke na Eunugs.

Die Hebreeuse woord in Strongs is H5631:

From an unused root meaning to castrate; a eunuch; by implication valet (especially of the female apartments), and thus a minister of state

Die Griekse woord in Strongs is G2135:

a eunuch, keeper of the bed-chamber

(a) a chamberlain, keeper of the bed-chamber of an eastern potentate, eunuch, (b) a eunuch, castrated person, or one who voluntarily abstains from marriage.

Strong’s:

a castrated person (such being employed in Oriental bed-chambers); by extension an impotent or unmarried man; by implication, a chamberlain (state-officer)
Derivation: from εὐνή (a bed) and G2192;

Verse in die Bybel

Verdere bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui