Die Groot Opdrag

Die Groot Opdrag of die sendingopdrag is die opdrag om die Evangelie aan alle nasies te gaan verkondig. Hierdie opdrag word veral gegee in:

Matteus 28:19-20

(19)Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en (20)leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui