Wie is Cornel du Toit?

Kyk ook:

Cornel du Toit is ’n teologiese professor verbonde aan Unisa.

In die artikel Skepping en ewolusie wys hy sy teologiese sieninge:

  • Hy glo dat God deur mense geskep is (soos Willem Bakkes). Dit het ontwikkel om mense ’n gelukkige bestaan te gee:
    • om betekenis aan die lewe te gee
    • om te help met die interpretasie van onverstaanbare gebeure soos katastrofes en persoonlike ongeluk of lyding
    • om ons vrees vir eindigheid te besweer (onsterflikheid / hiernamaals)
  • Die beproefde oorlewingstrategie vir gelowe is om ander gelowe as vals af te maak.
  • Tog glo hy dat dit vir die mens werk.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui