Charles Spurgeon

Charles Haddon Spurgeon (19 Junie 1834 – 31 Januarie 1892) was ’n Engelse Baptiste prediker.

Aanhalings

Better a brief warfare and eternal rest, than false peace and everlasting torment.

Eerder ’n kort oorlog en ewige rus as valse vrede en ewige pyniging.

“commonly it is found in theology that that which is true is not new, and that which is new is not true.”

Dit word algemeen in die teologie gevind dat dit wat waar is nie nuut is nie, en dit wat nuut is nie waar is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui