Kyk ook:
Webblad: www.ngka.co.za
Die RCA is een van die drie sendingkerke van die NG Kerk:
- Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (NGSK): Vir kleurlinge. Nou bekend as die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK/URCSA).
- Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika (NGKA): Vir swartmense.
- Reformed Church in Africa (RCA): Vir Indiërs in Suid-Afrika, hoofsaaklik in Natal.
Kyk
- Reformed Church in Africa (South Africa) (Wikipedia)
- Reformed Church in Africa (RCA) (eCKE)
Vir meer oor die RCA op die internet, kyk google.com/search?q=Reformed+Church+in+Africa+(RCA)