1 Korintiërs 15:8 (Paulus ontydig gebore)

Wat beteken dit as Paulus in 1 Korintiërs 15:8 na homself verwys as “ontydig geborene” of “misgeboorte” (miskraam)?

ABA: Laaste het Hy aan my verskyn. Ek was glad nie belangrik nie.

AFR20: As die laaste van almal het Hy ook aan my, die misgeboorte, verskyn.

AFR53: en laaste van almal het Hy verskyn ook aan my as die ontydig geborene.

AFR83: Heel laaste het Hy ook aan my, die ontydig geborene, verskyn.

ASV: and last of all, as to the child untimely born, he appeared to me also.

CAB23: En laaste van almal is Hy ook deur my gesien, soos van een wat nie op die regte tyd gebore is nie.

ESV: Last of all, as to one untimely born, he appeared also to me.

KJV: And last of all he was seen of me also, as of one born out of due time.

NIV: and last of all he appeared to me also, as to one abnormally born.

NLV: Heel laaste van almal het Hy ook aan my verskyn, asof ek ontydig gebore is.

AMP: and last of all, as to one untimely (prematurely, traumatically) born, He appeared to me also.

Volgens Strong se konkordansie: [G1626].

  • a child untimely born, an abortion
  • an untimely birth(strictly: a lifeless abortion) an untimely birth.
  • a miscarriage (abortion), i.e. (by analogy) untimely birth

‘n Babatjie wat ontydig gebore word, word gewoonlik te vroeg gebore en dit kan ‘n misgeboorte of miskraam veroorsaak. Indien dit nie tot die dood van die baba lei nie, kan dit na defekte in die kind lei.

Hoe dit ookal sy, Paulus verwys na homself in ‘n negatiewe sin en dit is die belangrikste punt.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui