Wetenskap, ’n speletjie sonder God?

Richard Dickerson, ’n evolusionis, het gesê:

Science, fundamentally, is a game. It is a game with one overriding and defining rule. Rule No. 1: Let us see how far and to what extent we can explain the behaviour of the physical and material universe in terms of purely physical and material causes, without invoking the supernatural.

(Uit Aanhalings – Evolusie ’n geloof/Wetenskap nie objektief)

By die meerderheid wetenskaplikes is daar ’n verbintenis om uit te vind hoe die wêreld werk deur die natuurlike wêreld self te bestudeer. Wat hiermee bedoel word is dat aanvaar moet word dat dieselfde natuurlike prosesse van vandag verantwoordelik was vir die ontstaan van die aarde en heelal. Lees A Tale of Two Fleas om te sien hoe belaglik hierdie argument is: Dit gaan oor twee vlooie in ’n motor wat stry oor hoe die kar tot stand gekom het. Die een sê iemand/iets buite die motor moes die motor geskep het terwyl die ander vlooi redeneer dat ’n mens slegs na die prosesse binne-in die kar moet kyk om te bepaal wat die motor geskep het. Daar is egter GEEN natuurlike prosesse vandag wat materie of energie skep uit niks nie (kyk Waar kom al die nuttige energie vandaan?). En daar is ook geen natuurlike proses om die ontstaan van inligting te verklaar nie (kyk Sel DNS-inligting bewys vir IO).

Om die waarheid op te offer

Een van die uitdeelstukke by ’n jeug konferensie van die Australiese en Nieu Seelandse Assosiasie vir die Bevordering van Wetenskap (ANZAAS) wat handel oor die kreasionisme-kwessie het baie te sê gehad oor wat wetenskap is en wat dit nie is nie. Dit beweer dat selfs indien ’n skeppingsleerder ’n string grade het, maar hy hang skeppingsleer aan, is hy by definisie ’n kwasiewetenskaplike. Dit is ook verklaar dat selfs indien die waarheid was dat byvoorbeeld varke, perde en skape sekere ooreenkomste het omdat ’n Ontwerper dieselfde basiese plan gebruik het toe Hy geskep het, geen wetenskaplike wat sy sous werd is tot só ’n gevolgtrekking sal kom en sê dat hy wetenskap gevolg het nie. As jy daaroor dink, is dit om te sê dat selfs indien skeppingsleer waar is, word jy nie toegelaat om tot daardie gevolgtrekking te kom nie.

Kyk ook

Is die skepping-evolusie kwessie belangrik?

Die volgende onderhoud van Calvin Smith met Joe Boot kom uit With no apology! (dit is ’n uitstekende artikel, lees gerus die hele een):

Calvin: How often do creation/evolution issues come up in your public speaking engagements?

Joe Boot: I am almost always asked questions about origins in open forums and debates. A sad fact is that when speaking I often find the orthodox doctrine of creation more viciously attacked in seminary contexts than in secular universities.

Recently I was conversing with a lady who came to faith because she had key questions about creation and found her way to the CMI website, found answers and committed her life to Christ! In my experience, the question of origins has a permanent relevance in evangelism and apologetics.

Calvin: Some Christians say the subject of origins is a side issue. From someone who’s been out there among the people for a long time, what is your opinion?

Joe Boot: Suggesting this is a ‘side issue’ not only reveals a lack of exposure to skeptics and seekers in our time, but a profound ignorance of the Bible and the elementary questions of philosophy. Can you imagine, Moses, Jesus, Paul, Augustine, Aquinas, Calvin, Pascal, Copernicus, Galileo, or even Darwin, Marx, and Freud referring to the question of origins as a ‘side issue’?

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui