Kyk ook:
Die Piltdown-man word vandag gesien as een van die grofste misleidings om evolusie te promoveer.
Charles Dawson het in 1912 beweer dat hy die skakel gevind het tussen vroeë ape en mense.
Die volgende is ‘n opsomming van wat gebeur het:
- ’n Skedeldak van ’n mens is gevind
- Die kakebeen van ’n oerang-oetang is bygevoeg. Die voorste deel is afgebreek om die aapafkoms te kamoefleer.
- Die tande is afgevyl om dit meer menslik te laat lyk.
- Die bene en tande is chemies behandel om dit oud te laat voorkom.
- Al die bene het van verskillende plekke gekom.
Eers na 41 jaar en na baie artikels oor die Piltdown-man het iemand die bedrog ontbloot.
Die volgende prentjies wys wat gevind is en hoe dit saamgevoeg is:
![]() |
![]() |

