Petisie vir Bybelgetrouheid

Hierdie petisie is op 26 Oktober 2011 van stapel gestuur en doen ’n baie ernstige beroep op die NG-leierskap (van kerkrade tot die moderamen) om sekere besluite van die Algemene Sinode te verwerp, te skrap of drasties te wysig.  Dit gaan oor die eer van God en die betroubaarheid van Sy Woord, en daarom ook oor die toekoms van die NG Kerk.  Alle NG-lidmate (dit sluit predikante in) is welkom om hieraan deel te neem. 

Kliek hier om deel te neem aan die petisie

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui