Hoeveel keer het Jesus aan mense verskyn na sy opstanding?

Na Jesus se opstanding het Hy tien keer (waarvan ons weet) aan mense verskyn voordat Hy opgevaar het na die hemel:

  1. Maria op opstandingsondag (Johannes 20:16-17)
  2. Ander vroue (Matteus 28:8-10)
  3. Die Emmausgangers (Lukas 24:13-43)
  4. Petrus (Lukas 24:34)
  5. Die dissipels, sonder Thomas (Lukas 24:36)
  6. Die dissipels, met Thomas (Johannes 20:26-29)
  7. Sewe dissipels (Johannes 21:1-2)
  8. Vyfhonderd dissipels (1 Korintiërs 15:6)
  9. Jakobus en die ander apostels (1 Korintiërs 15:7)
  10. Voor Jesus se hemelvaart (Donderdag) (Lukas 24:50-53)

1 thought on “Hoeveel keer het Jesus aan mense verskyn na sy opstanding?”

  1. Goeie dag. Ek wil spesifiek uitvind, hoeveel keer het Jesus verskyn net op die opstandingsdag? Baie dankie. Olga

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui