Protesaksie teen Queering the prophet konferensie

Soos reeds berig, het dosente van die teologiese fakulteit van Stellenbosch ’n konferensie met die titel “Queering the Prophet” beplan vir 16-18 Maart 2022. Tydens hierdie konferensie sou die profete van die Bybel deur ‘n queer lens beskou word.

Die Kaapland Evangeliese Sendingaksie, onder leiding van Nico Rademeyer, het besluit om ’n protesoptog te hou tydens die konferensie.

Hier volg ’n video wat terugvoer gee oor die protesaksie op 16 Maart 2022.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui