Berlyn voetstuk

Die Berlynse voetstuk is deel van die basis van ‘n granietvoetstuk van ‘n antieke Egiptiese standbeeld wat ‘n inskripsie bevat wat Egipte se oorlogsoorwinnings beskryf.

Dit is in die staatsmuseum in Berlyn, Duitsland.

Hierdie voetstuk is, soos die Merneptah stele, ook ‘n verwysing na Israel uit ou Egiptiese opgrawings.

Op die voetstuk is daar drie vyande van Egipte waarvan beweer word dat Egipte hulle ingeneem het.

  • Askelon
  • Kanaän
  • Israel

Die voetstuk se datering is 1360 vC en is ‘n probleem vir die latere datering van die Eksodus.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui