Wie sal hierdie lig na die ope bring?

Wie sal hierdie lig na die ope bring? | Netwerk24

Deur Johannes de Villiers, Eversdal

23 Julie 2021

Graag versoek ek ds. Nelis Janse van Rensburg, moderator van die NG Kerk, om ’n bespreking van die NG gemeente Die Strand se ander ses redes vir hul dolering deur te gee. Dit kan kort en kragtig gedoen word: Waar staan die algemene sinode tans in verband met die ses punte en hoekom staan hy die NG gemeente Die Strand teen?

Ek wonder of die moderator ook kan noem waar hy persoonlik staan in verband met die genoemde punte? Twyfel bestaan of die moderator wel die moed het om die lig na die ope te bring.

1 thought on “Wie sal hierdie lig na die ope bring?”

  1. My ervaring en sien

    Die leiers in die kerk het alles lief behalwe die Waarheid.

    Hartseer

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui