NG Goedehoop verklaring SGV 2019

Kyk ook:

NG gemeente Goedehoop, Secunda, het die volgende boodskap aan hulle lidmate gestuur na aanleiding van die NG Kerk se 2019-besluit oor SGV (selfdegeslagsverhoudings):

Die besluit van die Algemene Sinode 2019 oor selfdegeslagverbintenis word verwerp deur NG Goedehoop gemeente. Daar word herbevestig dat die sondeval almal raak en dat enige persoon welkom is in ons gemeente. Hierdie besluit sal skriftelik aan die Algemene en Hoeveld Sinode deurgegee word. Aangesien dit die 2de keer is dat die gemeente gedwing word om hierdie besluit te verwerp moet dringend na alternatiewe sinodale affiliasie gesoek word. Die kerkraad sal mettertyd ’n meer gedetailleerde verklaring op skrif stel. Vriendelike groete. NGGH

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui