Wie is Louis van der Riet?

Louis van der Riet is ’n gay predikant en is op 17 Februarie 2019 in Parkegemeente in Kraaifontein (naby Kaapstad) as predikant bevestig (kyk Gemeente ‘kies liefde bo vrees’ met aanstelling van gay leraar (18 Feb 2019)).

Let daarop dat die 2016 besluit oor homoseksualiteit tydens sy bevestiging staan wat NIE ruimte maak vir homoseksualiteit nie.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui