Heidi Mund bestraf Islam in kerk

Op 10 November 2013, toe ‘n Moslem-imam die Islamitiese oproep tot gebed binne ‘n historiese Duitse kerk voorgedra het, het Mund opgestaan en verklaar dat Jesus Christus die Heer is oor Duitsland.

Dit het plaasgevind tydens ‘n intergeloofskonsert wat by die Gedenkkerk van die Hervorming (Gedächtniskirche) in Speyer, Duitsland, gehou is. Dit is betekenisvol dat 10 November ook die verjaardag is van die Protestantse kerkhervormer Martin Luther, ter ere van wie die kerk gebou is.

Brave German Woman: Why Heidi Mund Rebuked Islam

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui