Die Laaste Avondmaal

Kyk ook:

Die Laaste Avondmaal verwys na die laaste ete saam met sy dissipels waar hy die nagmaal ingestel het.

Volgens die HAT is “Avondmaal” (met ’n hoofletter): Ook Awendmaal –> Nagmaal

“Die Laaste Avondmaal” verwys ook na die skildery van Leonardo da Vinci (15 April 1452 – 2 Mei 1519).

Waar in die Bybel:

In beide Matteus en Markus word Judas as verraaier uitgewys voor Jesus die nagmaal ingestel het. In Lukas kondig Jesus na die nagmaal af dat iemand hom sou verraai, maar daar word nie gesê dat dit Judas sou wees nie.

Na die Laaste Avondmaal sê Jesus vir Petrus dat hy Hom sou verraai.

Kyk ook:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui