Kyk ook:
Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.
*******
Dominee: Sinode wil my soos ’n plakker laat lyk in my eie pastorie | Rapport
Johan Eybers
Rapport
Sondag, 22 November 2026
Die ou Mercedes-Benz wat ’n dominee van Bethulie as stokperdjie herstel, het nou deel geword van ’n bitter hofstryd waarin die NG Kerk se Vrystaatse sinode en die ring van Smithfield hom en sy gemeente daarvan beskuldig dat hulle die kerkgebou en pastorie “gekaap” het.
Ds. Rheinier Nel sê die twee kerkstrukture het foto’s van sy gesin se motors op die pastorie se erf in hofstukke ingesluit om hom soos ’n plakker te laat lyk wat nie na die eiendom omsien nie. Hulle wil daarmee simpatie werf vir hul hofaansoek om hom en sy gesin uit die pastorie te gooi, beweer hy in ’n beantwoordende verklaring.
{Lees verder op Netwerk24}