Kruistogte

Die Kruistogte was ‘n reeks godsdiensoorloë wat in die Middeleeue deur die Christelike Latynse Kerk begin, gesteun en soms aangevoer is. Die bekendste van dié militêre veldtogte was dié in die tydperk tussen 1095 en 1291 na die Heilige Land met die doel om Jerusalem en die omringende gebied van Moslemse heerskappy te bevry.

Direk na die dood van Mohammad in 630 nC het sy volgelinge begin om midde-ooste, die noorde van Afrika, die suide van Europa tot in Spanje en Indië in die ooste te verower. Die kruistogte se doel was om Jerusalem en omringende gebied van die Moslems te bevry.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui