Standerton-Suid se besluit nav 2019-SGV-besluit

Kyk ook:

Hierdie besluit is per SMS aan die gemeentelede van Standerton-Suid gestuur:

Kerkraad van Standerton-Suid besluit op 17 November 2019 op amptelike kerkraadsvergadering die volgende:

  1. Kerkraad distansieer hul van Algemene Sinode se besluit rakende selfdegeslagverhoudinge.
  2. Kerkraad verklaar toestand van rou en ons sal voortaan as Dolorerende Gemeente van NG Kerk Standerton Suid bekend staan.
  3. Kerkraad versoek Hoëveld Sinode om buitengewone sinode te hou om die besluit van Algemene Sinode te bespreek.

Ds PJ Kotze-Voorsitter van Kerkraad.

1 thought on “Standerton-Suid se besluit nav 2019-SGV-besluit”

  1. Dit is voorwaar uiters bemoedigend dat die Standerton gemeente die skriftuurlike Weg volg. Mattheus 7:14 want die poort is nou en die Weg smal wat na die lewe lei. 1 Korinthiërs 6:10 moenie dwaal nie! GEEN hoereerders –‘-sodomiete sal die Koninkryk beërwe nie. Ons kan God die Vader, Seun En Heilige Gees opreg dank dat Sy Lig deur die Standerton gemeente skyn en die donkerte van die sataniese Holywoodwêreld gees verdryf. Die vervolging en valse beskuldigings en politiese korrekte retoriek wat uitgebasuin word deur die sataniese beheerde media sal ons nie van stryk bring nie. 2 THESSALONICENSE 2:3 Laat niemand julle mislei op enige manier nie, want eers moet die AFVAL kom.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui