Die Trojaanse Perd in die NG Kerk (Nuwe Boek)

 

Die Trojaanse Perd in die NG Kerk

– die kanker van Evolusie en Liberalisme

Vir enigiemand wat ernstig is oor
Christenskap en die Kerk.

Geen gewone boek nie – ’n MOET LEES!!

Hierdie boek lees maklik en vinnig.

Kliek hier...

 

In die nuus

Bestellings

Vir bestellings, kontak Chris Groenewald by:

E-pos: cnnadvies@iburst.co.za
Faks: 012 993 4106
Sel: 082 551 3102
Posadres: Posbus 34093, Glenstansia, 0010

Rekening naam: Forum
Rekening nommer: 92 4414 6049
Tipe rekening: Flexi account
Tak kode: 520 345
ABSA Menlynplein

Om posgeld te spaar kan die boek ook na bestelling en betaling by Chris, self in Doringkloof Centurion afgehaal word by ons sentrale verspreider Heiner Müller. Chris sal sy kontakbesonderhede aan belangstellendes verskaf.

Sekondêre verspreiders waar die boek direk gekry kan word, en posgeld ook tot ’n mate gespaar kan word, is:

  • Augustine Bookroom, Constantia Park, Pretoria, 012 993 4606 [www.augustine.co.za]
  • Redding Christelike Boekwinkel, Bayview Plaza, Louis Fourieweg, Voorbaai, Mosselbaai, 044 695 4353
  • Henrietta Klaasing, Groblersdal, Tel: 082 855 2412
  • Daniel Louw, Secunda, Tel: 082 441 7892
  • Jan Louw, Secunda, Tel: 017 634 2321
  • Anna Louw, Ladybrand, Tel: 082 7755 097
  • Gideon Aggenbag, Uitenhage, Tel: 041 961 0888
  • Koos Visser, Middelburg, Tel: 013 243 0296
  • Burger Vivier, Boksburg, Benoni, Brakpan en Kemptonpark, Tel: 083 229 5028
  • Anton Mostert, Trompsburg (Suid Vrystaat), Tel: 051 713 0544 of 082 951 7036
  • Christelike Mobiele Lektuur (Edgar Laue), Gustav Voight Sentrum (Independence avenue), Posbus 20927, Windhoek, Namibië, Tel: 0026461 234466
  • Mev Petro Drijfhout, FOLMER BOEKHANDEL, Posbus 35510, Annlin, 0066, Pretoria Suid Afrika, folmerboek@telkomsa.net Tel: +27 (0)12 543 3597
  • Folmer Boekwinkel, Laseandralaan 115, Moregloed, Tel: 012 333 8064
  • Gospel Direct Music City, 012 348 1891 (kyk ook op www.gospeldirect.co.za)
  • Moments of Grace, Shop UO8a, Boardwalk Inkwazi Shopping Centre, Richardsbaai, 084 726 0906, 083 628 9991
  • eBOOKSetc, Lynnridge Mall, Tel: 087 808 7364, Faks: 086 627 6499
  • Kroonboeke, Posbus 1862, Oranjestraat 39, Kroonstad, 9500, Tel: 056 213 3554, Sel: 082 535 2846, kroonboeke@lantic.net

Kliek hier vir meer inligting oor die boek, soos bv:

  • Koste per boek
  • Wie is die skrywers
  • ’n Voëlvlug oor die hoofstukke van die boek
  • Inhoudsopgawe
  • Vrae en Antwoorde

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui