Amerika is ‘n Christelike land – Charlie Kirk

In ‘n onderhoud met Charlie Kirk, Cliffe Knechtle en Stuart Knechtle (Augustus 2024) het iemand uit die gehoor ‘n vraag gevra oor die kwessie of Amerika gegrond is op Christelike waardes. Charlie Kirk het aangebied om die vraag te antwoord:

FULL VIRAL CLIP – America is a Christian Nation!

Let die verskil tussen “Christenland” en “Christelike land”:

  • Christenland: ‘n land wat as Christelik beskou word.
  • Christelike land: ‘n land wat Christelike waardes of beginsels nastreef.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui