Fuller Theological Seminary wen hofsaak teen gays

Beide Joanna Maxon en Nathan Brittsan, ’n getroude lesbiese paartjie, is uit die Fuller teologiese kweekskool ontslaan omdat hulle nie aan die kweekskool se beleid oor seksuele standaarde voldoen het nie. Fuller meen dat die huwelik tussen een man en een vrou is en dus homoseksuele gedrag uitsluit.

Maxon en Brittsan het ’n regsgeding begin en elk $1 miljoen geëis. Die hof het beslis dat Fuller, as ’n godsdienstige organisasie wat sy oortuigings oor die huwelik afdwing, onder ’n godsdienstige vrystelling van die federale wet op antidiskriminasie val en daarom die saak laat vaar.

Dit is ’n baie belangrike wen vir godsdienstige hoër onderwys.

Vir meer hieroor, kyk Court Dismisses LGBT Anti-Discrimination Lawsuit Against Fuller Seminary (9 Oktober 2020).

1 thought on “Fuller Theological Seminary wen hofsaak teen gays”

  1. Wonderlike nuus. Dit is net jammer dat ons een oorwinning sien vir elke twintig terugslae.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui