Beloftebos is ’n trouvenue met Christeneienaars. In Januarie 2020 het ’n lesbiese paartjie, Megan Watling en Sasha-Lee Heekes, Beloftebos genader omdat hulle daar wou daar trou, maar Beloftebos se eienaars wou dit nie toelaat nie weens hulle geloof dat homoseksualiteit sonde is. Watling en Heekes het hulle toe by die MRK (menseregtekommissie) gaan aankla.
In 2026 het die MRK en Beloftebos geskik. Megan Watling en Sasha-Lee Heekes was egter ontevrede daaroor omdat hulle gevoel het dat hulle nie in die saak geken was nie en omdat Beloftebos te lig daarvan afgekom het.
Vir meer hieroor, kyk:
- Billike diskriminasie (Daniel Louw)
- Controversial wedding venue owner hits back in affidavit over same-sex saga (21 Mei 2020)
- Beloftebos se standpunt is gevaarlik – MRK (4 Desember 2020, Maroelamedia)
- Beloftebos: Lig aan die einde van ’n láng regstryd (12 Nov 2025, Netwerk24)
- MRK en Beloftebos skik ná hofstryd van ses jaar (25 Apr 2026, Netwerk24)
- MRK van verraad teen gay paartjies beskuldig (2 Mei 2026, Netwerk24)
- MRK, Beloftebos skik ná jarelange stryd oor gay troues (2 Mei 2026, Maroelamedia)
menseregtekommissie…. nog n baie goeie voorbeeld van hoe satan die kommissie goed in sy M gestuur het …. hulle is net nog trofeë in die glas kas van satan . Dispicable en n vile organisasie .!!!!!