Kyk ook:
Onbekend
Regstelling word slegs gesien as oordeel deur diegene wat nogsteeds hul sonde liefhet
Onbekend
Christians aren’t supposed to judge?
- Telling a person not to judge is not only unbiblical but it’s also self-defeating since you’re making a judgement about someone judging others.
- There’s a difference between righteous judgements and unrighteous judgements.
- The Bible tells us to make righteous judgements (John 7:24).
- The Bible tells us to reprove, rebuke and exhort (2 Timothy 4:2).
- The Bible tells us to exhort and rebuke with all authority (Titus 2:15).
- The Bible says the spiritual person judges all things (1 Corinthians 2:15).
- The Bible tells us to expose evil (Ephesians 5:11).
- There’s a whole book in the Bible called “Judges”.
Yes, Christians áre supposed to judge!
Christene is nie veronderstel om te oordeel nie?
- Om vir iemand te sê om nie te oordeel nie, is nie net onbybels nie, maar dit is ook ’n selfweerleggend omdat jy ’n oordeel uitspreek oor iemand wat ander oordeel.
- Daar is ’n verskil tussen regverdige oordele en onregverdige oordele.
- Die Bybel sê vir ons dat ons regverdige oordele moet uitspreek (Johannes 7:24).
- Die Bybel sê vir ons om te weerlê, te bestraf en te bemoedig (2 Timoteus 4:2).
- Die Bybel sê vir ons om met volle gesag aan te moedig en tereg te wys (Titus 2:15).
- Die Bybel sê dat die geestelike persoon alles oordeel (1 Korintiërs 2:15).
- Die Bybel sê vir ons dat ons die kwaad moet blootlê (Efesiërs 5:11).
- Daar is ’n hele boek in die Bybel wat “Rigters” genoem word.
Ja, Christene ís veronderstel om te oordeel!
Schalk Hugo
Broederlike tug moet nooit met oordeel verwar word nie.