Die ou-storie van “die NG Kerk se liberale leiers het die kerk gekaap’’. Niks nuut uit hierdié gesprek nie. Die tragedie óók is, dat dié wat “gekaap” is, skielik op ‘n dag besef het, daar is ‘n probleem, terwyl hulself déél was van baie dekades (selfs 100 jaar+?) se stelselmatige aftakeling van wat waarlik ‘’Woord van GOD” beteken, en nou die vrugte voortbring waaraan hul kwansuis geen aandeel aan het nie. SGV (SelfdeGeslagVerhouding)/SGI (SelfdeGeslagIdentiteit)-dilemmas ontstaan nie oor ‘n jaar, of 10 jaar nie, maar oor ‘n baie langer periode. En by wyse van VOORBEELD.
Ek lees gister in die AMPLIFIED BIBIE, Johannes 14:30, waar Christus praat van die owerste (satan) wat geen mag oor Hom het nie, maar tog toegelaat gaan word om die primêre rol te speel wat tot sy kruisiging sou lei, min wetende, hy doen juis wat GOD lank reeds vooraf weet. Die AMPLIFIED BIBLE vertaal owerste as “prince’’ van die wêreld (‘‘world’’, ‘’cosmos’’ volgens ‘E-sword’), en verklarend, as “evil genius, ruler”.
Die satan het strategieë waaraan die mens nie eens kan dink nie, maar die NG-ruimtes loop lankal reeds in ‘n geweldige stelselmatige aftakeling van die Bybel, sonder dat hul daadwerklik ‘n vinger verroer, bv., die man neem vir dekades in meesste huise, NIE meer die primêre leidende geestelike rol in hul eie huise nie; is selde betrokke by bybelstudies of bidure; tree nie daadwerklik op teen enige sataniese invloede nie; is verslaaf aan TV; praat selde oor GOD of Christus by die kerk, maar het baie te sê oor SPORT, POLITIEK, ens. En dié word bykans NOOIT vasgevat deur hul leraars nie, wat maar saampraat. Dit is as’t ware, asof die mans “rokkies’’ aanhet, en hul vroué moet die oorlogsklere aantrek, en maar die duiwels baklei. En min vroue doen ook maar dít. Self ons stoere voorgeslagte was só. Meer bek as binnegoed. Die BOERE, was om dit blatant te stel, maar dikwels groot mond op strand, straat en plaas, en stom en bot mond in die kerk. IDENTITEIT-VOORBEELD is by verre meer kragtig as woorde : so waar die gesprekvoerders nou alles will ‘’gas light’’ aan die huidige NG Leierskorps (wat wel problematies is), is verstommend.
Die gesprekvoerders praat oor HULSELF, en wis dit nie eens….
Net soos Johann Rupert tydens die onlangse Trump+Ramahosa gesprek in die Withuis. En hy (Rupert) ‘’verplaas’’ al die skuld op hoë misdaasyfers in Suid-afrika, terwyl die persoon voor hom (Ramaphosa) die LEIER is wat nie eens belangstel om die OORSAAK van Misdaad te eien nie. In 2025, is dit lankal NIE meer APARTHEID se skuld nie, maar leiers se ‘’GREED’’ en ‘’LIES’’. En waarom moet Pres. Donald Trump SA nou help, terwyl die Ouditeur-Generaal se verslae aan Suid-Afrika toon hoe geweldig haglik die situasie is (eintlik NOG baie eerger, want seker 30-50% sake word nie een opgespoor, is my skatting)? Moet Pres. Donald Trump nou die Burgemeesters en Staatsdepartment amptenare in Suid-Afrika ‘’fire’’? Wanneer het Ramaphosa aan TRUMP die ”outoriteit” daarvoor gegee? Dit was ook die ideale tyd vir John Steenhuisen om Ramaphosa se leuens te ontbloot, maar waarom het hy nie? WIE is in beheer van SA? JOHANN RUPERT: JY MOES RAMAPHOSA AANGEVAT HET. EN NKU NYEMBEZI-HEITA. Hoekom het jy nie….? Alles is maar toneelspel. Wêrelberoemde manne ‘’leiers’’ (of ‘’golfers’’) lyk my – geestelik gesproke- dra vir dekades alreeds rokkies, terwyl ander teen die duiwels moet baklei wat Suid-Afrika en Amerika wil vernietig, en hul besig is om margaritas te drink so tussen die golfrondtes deur . Of tussen die preekbeurtes by die leraars. Hul kan maar gerus by Marco Rubio van die VSA so paar lesse gaan leer hoe hanteer mens leuenaars.