Die NG Kerk en universalisme

Hier volg ‘n paar artikels oor universalisme in die NG Kerk:

In 2006 skryf Ben du Toit ‘n artikel in Kerkbode met die titel “Aanbid ons almal maar dieselfde God?” waarin hy afsluit met die woorde: “Ons sal met mekaar hieroor moet praat …”

2010: Julian Müller

2017: Frits Gaum

In 2019 kla Ds Schalk Strauss van die APK vir Riaan de Villiers by sy kerkraad aan. Ook kla Ds Rheiner Nel vir Riaan de Villiers aan.

2019: Louis Jonker

2019: Peter Nagel

As deel van die agenda van die 2023 algemene sinode, sluit ATLAS (Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake) ‘n verslag in wat gesamentlike aanbidding goedpraat.

In 2024 word die moderator van die NG Kerk, Jan Lubbe aangekla van dwaalleer na uitsprake op ‘n RSG-onderhoud:

Op Sondag, 17 Augustus 2025 vertel Nioma Venter hoe sy die NG Kerk verteenwoordig by die internasionale G20-intergeloofsformum:

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui